Verskil tussen weergawes van "Franschhoek"

74 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 14 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1025086)
 
'''Franschhoek''' is 'n dorp in die provinsie [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]], sowat 75 kilometer van [[Kaapstad]] af, met 15 353 inwoners. Franschhoek behoort sedert die jaar [[2000]] tot die munisipaliteit [[Stellenbosch]].
[[Lêer:Franschoek Valley.jpg|thumb|left|250px|Die Franschhoekvallei.]]
[[Beeld:Franschhoek Stadsaal.jpg|links|250px|Franschhoek se stadsaal.]]
 
[[Lêer:MonumentFranschhoek.jpg|thumb|right|150px|Die Hugenotemonument.]]
 
Die dorp se oorspronklike naam is Olifantshoek, 'n verwysing na die talle olifante wat hier oor die berg na die digte bosse van die vallei afgeloop en sodoende 'n pad uitgetrap het, wat later ook deur die plaaslike setlaars gebruik is.
84 925

wysigings