Verskil tussen weergawes van "Alfaverval"

157 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 42 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q179856)
{{Skoonmaak}}
'''Alfaverval''' is 'n vorm van [[radio-aktiewe verval]] waarin die instabiele kern 'n alfadeeltjie uitstraal. Self is dit 'n [[helium]]kern <sup>4</sup>He.
 
dieDie uitstraling van alfa-deeltjies sal die betrokke atoomkern se massagetal met 4 van sy atoomgetal met 2 laat afneem. die dogterelement wat so gevorm word , sal dus 2 posisies na links van die moederelement op die periodieke tabel le. Kernreaksies word met betrekking van kernvergelykkings voorgestel. In so reaksie word die aantal elektriese ladings en kernladings gehou. atoomgetalle en massagetalle moet dus balanseer
kern reaksies word met betrekking van kernvergelykkings voorgestel. In so reaksie word die aantal elektriese ladings en kernladings gehou. atoomgetalle en massagetalle moet dus balanseer
 
[[Kategorie:Kernfisika]]
22 781

wysigings