Verskil tussen weergawes van "Maloti-rooivlerkie"

taalversorging
k (Verplasing van 2 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q3238015)
(taalversorging)
}}
 
Die '''Maloti-rooivlerkie''' (''Pseudobarbus quathlambae'') is 'n varswater [[vis]] wat endemies is aan [[Lesotho]]. Dit kom voor in die bolope van die [[Oranjerivier]]. In Engels staan dit bekend as die ''Maloti minnow''.
 
== Voorkoms ==
 
== Habitat ==
Die vis leef in poele en helder strome. Hulle vreet water [[insekte]] en broei in die somer. Die eiers word gelê in rots-skeurerotsskeure en tussen klippe en rotse. Die onvolwasse visse leef in skole saam in groter poele; die onvolwassevolwasse visse leef een-eenenkel of in klein groepies saam.
 
== [[Bewaringstatus]] ==
Die [[spesie]] is krities bedreigd en slegs ses kolonies van die vis bestaan nog. Hulle bestaanvoortbestaan word bedreigbelemmer deur die bou van [[dam]]me, paaie en toeslikking van hul habitattehabitat. Ingevoerde [[forel]] bedreig ook die spesie. Die vis geniet beskerming in die Sehlabathebe NasionaleparkNasionale Park in [[Lesotho]].
 
== Sien ook ==
83 416

wysigings