Verskil tussen weergawes van "Maryland"

1 greep bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 141 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1391)
{{VSA-deelstaat |
Naam = Maryland |
Volledige naam = StateDeelstaat ofvan Maryland|
Flag = Flag of Maryland.svg|
Flaglink = [[Flag of Maryland]] |
}}
 
'''Maryland''' ([[Engels]]: ''State of Maryland'') is 'n deelstaat in die [[Middel-Atlantiese gebied]] van die [[Verenigde State van Amerika]]. Dit was die sewende deelstaat om die [[Grondwet van die Verenigde State]] te bekragtig ([[1787]] in [[Philadelphia]], [[Pennsilvanië]]). Die hoofstad is [[Annapolis]] en die grootste stad is [[Baltimore]]. Dit het 'n bevolking van omtrent 5,8 miljoen en 'n oppervlakte van 12 407 vierkante kilometer. Maryland word in die noorde deur [[Pennsylvanië]], in die ooste deur [[Delaware]], in die suide deur [[Virginië]], en in die weste deur [[Wes-Virginië]] begrens. Die [[Atlantiese Oseaan]] lê in die suide.
 
Maryland was oorspronklik 'n Britse kolonie, en was een van die dertien kolonies wat teen die Britse kroon opgestaan het.
 
[[Lêer:ChesapeakeTidalWetlands.jpg|thumb|left|Getykom van Chesapeake Baai]]
[[Lêer:Susquehanna State Park Maryland Waterfall 3264px.jpg|thumb|left|Susquehanna -waterval]]
[[Lêer:Marylandregions.gif|thumb|left|Geografiese gebiede van Maryland]]
 
95 377

wysigings