Verskil tussen weergawes van "Protoplanetêre skyf"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
[[Lêer:M42proplyds.jpg|thumb|200px|Vyf sterre in die [[Orion-newel]] binne ’n gebied van 0,14 [[ligjare]]. Om vier van hulle is planetêreprotoplanetêre skywe.]]
[[Lêer:Protoplanetary disk.jpg|thumb|200px|Kunstenaarsvoorstelling van ’n planetêreprotoplanetêre skyf.]]
’n '''Protoplanetêre skyf''' is ’n skyf van digte [[gas]] wat om ’n pas gevormde ster of [[protoster]], ’n [[T Tauri-ster|T Tauri-]] of [[Herbig Ae/Be-ster]], draai. Dit is teoreties ’n voorloper van ’n planetêre stelsel. Deurdat ons eie [[Sonnestelsel]] ook eindelik uit ’n protoplanetêre skyf gevorm het, lê al die planete in ’n elliptiese vlak om die [[Son]].