Boergondië: Verskil tussen weergawes

1 greep bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 8 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q25765)
No edit summary
Vandag word in die streek nog talle oorblyfsels van die Romeinse beskawing asook talle kerke en katedrale in die Romaanse boustyl aangetref. Ná die verval van die Karolingiese Ryk het Boergondië in die 11de en 12de eeu 'n nuwe bloeitydperk beleef en gelykertyd met die monastiese hervormingsbeweging van [[Cluny]] en die stigting van die Cisterciënse-orde tot die sentrum van 'n geestelike vernuwing ontwikkel wat groot dele van Europa sou raak.
 
In die 14de en 15de eeu het Boergondië, waarby intussen ook 'n aantal aangensendeaangrensende gebiede ingesluit is, die hoogtepunt van sy wêreldlike mag bereik en tot een van die welvarendste en magtigste state in Europa ontwikkel.
 
[[Kategorie:Boergondië]]
78

wysigings