Verskil tussen weergawes van "Gila Gamliel"

16 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
+
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q445611)
(+)
'''Gila Gamliel''', [[Hebreeus]]: גילה גמליאל, ([[Gedera]], [[24 Februarie]] [[1974]]) is 'n [[Israel]]se politikus wat aan die politieke party [[Likoed]] behoort.
 
Van 17 Februarie 2003 tot 17 April 2006 was sy 'n lid van die [[Knesset]], die [[volksverteenwoordiging]] van Israel. Sedert 24 Februarie [[2009]] is sy weer 'n lid van die Knesset. Van 30 Maart 2005 tot 14 Januarie 2006 was sy onderminister vir landbou en platteland in die [[kabinet-Sharon II]]. SedertVan 1 April 2009 istot 18 Maart 2013 was sy weer onderminister, hierdie keer vir jeugdiges, studente en vroue in die [[kabinet-Netanyahu II]].
 
Gamliel het [[Midde-Ooste]]rse geskiedenis en [[filosofie]] aan die [[Ben-Gurion Universiteit van die Negev]] gestudeer en was die voorsitter van die [[studenteraad]] gewees. Later het sy ook in die [[regte]] gestudeer aan die [[Ono Academic College]] en die [[Bar Ilan Universiteit]].
17 590

wysigings