Verskil tussen weergawes van "George Bradshaw"

870 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''''George Bradshaw''' (* 29 Julie 1801; † 6 September 1853) was 'n Engelse kartograaf, drukker en uitgewer. Hy staan veral bekend as uitgewer van die w...')
 
{{Inligtingskas Persoon
| naam = George Bradshaw
| bynaam =
| beeld = G Bradshaw.jpg
| beeldbeskrywing =
| onderskrif = George Bradshaw. Skildery deur Richard Evans (1841)
| geboortenaam =
| geboortedatum = 29 Julie 1801
| geboorteplek = Windsor Bridge, Pendleton naby Salford, Lancashire, Engeland
| dood_datum = 6 September 1853
| sterfteplek = Oslo, Noorweë
| ouers =
| titel =
| nasionaliteit = {{vlagland|Verenigde Koninkryk}}
| beroep =
| bekend = Bradshaw se gidse en roosters
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| godsdiens = Society of Friends (Kwaker)
| huweliksmaat =
| kinders =
| webblad =
| handtekening =
}}
'''George Bradshaw''' (* [[29 Julie]] [[1801]]; † [[6 September]] [[1853]]) was 'n Engelse kartograaf, drukker en uitgewer. Hy staan veral bekend as uitgewer van die wêreld se suksesvolste reeks van gekombineerde spoorwegroosters wat tussen [[1847]] en [[1939]] uitgegee is.