Verskil tussen weergawes van "Grey-kollege"

18 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q5608132)
[[BeeldLêer:SirGeorgeGrey.jpg|thumb|Sir George Grey se skenking van £5 000 het die stigting van Grey-Kollege voorafgegaan.]]
 
'''Grey-Kollege''' is 'n parallelmedium seunskool in [[Bloemfontein]] en word allerweë as een van [[Suid-Afrika]] se voorste skole beskou.
In [[1950]] is die sekondêre skool en die primêre skool geskei en het die primêre afdeling vinnig ontwikkel onder andere onder mnre. C.C.R Bornman, Steve Strydom en Chris Bester. Vanaf 1992 is mnr. Lindsay Mould die skoolhoof van die primêre skool.
 
[[BeeldLêer:Colin Fraser Steyn.jpg|thumb|170px|Oudleerder en politikus dr. [[Colin Steyn]].]]
[[BeeldLêer:Hjalmar Reitz.jpg|thumb|170px|Oudleerder en politikus [[Hjalmar Reitz]].]]
[[BeeldLêer:Deneys Reitz.jpg|thumb|170px|Oudleerder en politikus kol. [[Deneys Reitz]].]]
 
==Vandag==
 
==Eksterne skakels==
* [http://www.gc.co.za/default.aspx Die skool se webwerf]
 
[[Kategorie:VrystaatSkole in die Vrystaat‎ ]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse skole]]