Verskil tussen weergawes van "Soechoi Su-33"

13 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
(Taalgebruik verbeter)
(→‎Beskrywing: Verbeter)
 
== Beskrywing ==
Die Su-33 is kenmerkendlyk nogal baie na aansoos die Su-27 betreffendbetreffende die uiterlikuiterlike, bewapening en kajuit. Die meeste veranderinge is uitgevoer om die toestelvliegtuig geskik te maak om opvan vliegdekskepe te vlieg. EénEen van die verbeteringe was om die landingsgestellandingstel te verstewig en 'n tweede neuswiel is bygevoeg. Die vlerke kan opgevou wordopvou om plek te spaar in die skeepshangarskeeps hangar. Die toestelvliegtuig het ook nog 'n haak om die vangkabel te pak,hak en klein stabiliseringsvlerkies wat help tydens opstygopstyging en landing van die vliegdek aan boord van die ''Admiraal Koeznetsov''. Die Su-33 kan met sy gevorderde elektronika volledig op outomatiese piloot op die ''Admiraal Koeznetsov'' land. Die Su-33 kan in die lug metvanaf 'n brandstofvliegtuig brandstof inneem of self as brandstof vliegtuig gebruik word.
 
== Taak ==