Torpedo: Verskil tussen weergawes

2 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:USN MK-46 Mod 5 lightweight torpedo.jpg|duimnael|300px|'n ''Merk 46 Mod 5''-liggewig torpedo word afgevuur.]]]]
 
'n '''Torpedo''' is 'n projektiel wat deur [[duikboot|duikbote]], skepe en vliegtuie in water gelanseer word om ander skepe en duikbote te vernietig. Die koms van die torpedo het tot die skepping van twee nuwe tipe skepe gelei naamlik die [[torpedoboot]] en die [[torpedojaer]].