Verskil tussen weergawes van "Soechoi Su-33"

8 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
→‎Bewapening: Taalgebruik
(→‎Taak: Spelfoute)
(→‎Bewapening: Taalgebruik)
 
== Bewapening ==
Die Su-33 kan sowel vir lug-tot-lug enas lug-tot-grond gevegte gebruik word. In die grondaanval rolgrondaanvalsrol kan veelverskeie geleide- en ongeleide missiele gebuik word soos die [[Kh-29]]T, bomme en missiele. Eweneens is die Su-33 uitgerustoegerus met lug-tot-lug missiele soos die [[R-27]]EM wat spesifiek ontwikkel is om kruismissiele te onderskep en vernietig.
 
== Datalink ==