Verskil tussen weergawes van "Soechoi Su-33"

11 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
→‎Datalink: Verbeter
(→‎Bewapening: Taalgebruik)
(→‎Datalink: Verbeter)
Die Su-33 kan sowel vir lug-tot-lug as lug-tot-grond gevegte gebruik word. In die grondaanvalsrol kan verskeie geleide- en ongeleide missiele gebuik word soos die [[Kh-29]]T, bomme en missiele. Eweneens is die Su-33 toegerus met lug-tot-lug missiele soos die [[R-27]]EM wat spesifiek ontwikkel is om kruismissiele te onderskep en vernietig.
 
== DatalinkDataverbinding ==
Net soos in die Su-27 kan 'n vlug van Su-2733 onderling met elkaarmekaar via 'n datalinkdataverbindig hul radargegewens deel sodat elke vliegtuig in die vlug die radargegewens van 'n ander kan sien.
 
== Hittesoekend sensors ==