Torpedo: Verskil tussen weergawes

337 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
(Skakels)
(→‎Agtergrond: Verbeter)
== Agtergrond ==
Die naam torpedo was vir die eerste keer deur die Amerikaanse ingenieur Robert Fulton gebruik en het alle toestelle ingesluit wat onder water kon ontplof met die bedoeling om skepe wat op die oppervlak is te sink. Die toestelle het twee tipes ingesluit; die wat staties is (later bekend as seemyne) en die wat aangedrewe is.
 
== Geskiedenis ==
'n Kommandeur van die Oostenrykse vloot het in 1862 'n miniatuur stoomboot gebou wat hy beheer het met twee toue wat aan die roer vas was. Op die boot was 'n lading plofstof. Robert Whitehead het die idee verder ontwikkel en 'n onderwater lokomotief-tipe torpedo gebou. Sy eerste prototipe het in 1886 die lig gesien.
 
== Bron ==