Torpedo: Verskil tussen weergawes

70 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
+Beeld
(→‎Geskiedenis: Spelfout)
(+Beeld)
[[Lêer:USN MK-46 Mod 5 lightweight torpedo.jpg|duimnael|300px|'n ''Merk 46 Mod 5''-liggewig torpedo word afgevuur.]]
[[Lêer:533 mm torped.jpg|duimnael|300px|'n Sweedse 533 mm torpedo.]]
 
'n '''Torpedo''' is 'n projektiel wat deur [[duikboot|duikbote]], [[skip|skepe]] en [[vliegtuig|vliegtuie]] in water gelanseer word om ander skepe en duikbote te vernietig. Die koms van die torpedo het tot die skepping van twee nuwe tipe skepe gelei naamlik die [[torpedoboot]] en die [[torpedojaer]].