Torpedo: Verskil tussen weergawes

487 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
(+Beeld)
(→‎Geskiedenis: Verbeter)
'n Kommandeur van die Oostenrykse vloot het in 1862 'n miniatuur stoomboot gebou wat hy beheer het met twee toue wat aan die roer vas was. Op die boot was 'n lading plofstof. Robert Whitehead het besef dat indien die stoomboot sy teiken onderwater kan nader, dit totaal onsigbaar sal wees. Hy het die idee verder ontwikkel en 'n onderwater lokomotief-tipe torpedo gebou. Sy eerste prototipe het in 1886 die lig gesien. Die torpedo was spoelvormig met lang parallele vinne om stabiliteit te verbeter en was 14-duim in deursnee. Die torpedo was aangedryf deur saamgeperste lug.
 
Twee jaar later het hy 'n verbeterde model die lig laat sien; sy torpedo het 'n swaar pendulum bevat wat verseker dat die topedo gestel kon word om op 'n bepaalde diepte te loop. Gedurende [[1870]] het Whitehead 'n demostrasiedemonstrasie gedoen aan die [[Britse Vloot]]. Sy tordepo kon 'n 30 kg lading dra teen 8 [[knoop|knope]] oor 'n afstand van 250 m. verHierna het die Britse Vloot die vervaardigings regte gekoop. Gedurende 1873 het Whitehead ook torpedo's aan die Franse Vloot verkoop.
 
Later gedurende die 1870's het die torpedo kontra-roterende skroewe gekry wat verseker dat die torpedo in 'n reguit lyn loop; dit het die wringkrag effek van 'n enkel skroef teengewerk. Teen hierdie tyd was die reikafstand van die torpedo 1,000 m teen 7 knope of 300 m teen 12 knope. Teen 1894 het die reikafstand verbeter na 3,000 m.
 
== Bron ==