Verskil tussen weergawes van "Standaardmodel"

Geen grootteverandering nie ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
k
[[Lêer:Standard Model of Elementary Particles af.svg|thumb|300px280px|Die deeltjies van die Standaardmodel.]]
Die '''Standaardmodel van deeltjiefisika''' is ’n teorie in [[deeltjiefisika]] waarin die kragte en deeltjies wat alle [[materie]] vorm, beskryf word. Eksperimente het aangedui dat dié teorie in ooreenstemming is met [[kwantum]]meganika en die [[spesiale relatiwiteit]]steorie. Dit is egter nie ’n allesbeskrywende teorie van fundamentele interaksies nie, hoofsaaklik omdat dit [[swaartekrag]] buite rekening laat. Die model is in die 1970's opgestel en daarmee is die resultaat van eksperimente suksesvol voorspel.