Verskil tussen weergawes van "Fregat"

1 greep verwyder ,  8 jaar gelede
tikfout herstel
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q161705)
(tikfout herstel)
[[Lêer:Frigate (PSF).png|thumb|regs|280px|'n Outydse seilboot-fregat.]]
 
'n '''Fregat''' is 'n meestal kleinerige, lig bewapende, maar vinnige en ratse tipe oorlogskip. Die tipestipe skepe kom in verskeie groottes en het verskeie rolle oor die eeue vervul.
 
== Seilskepe ==
[[Lêer:HNLMS De Zeven Provinciën (F 802).jpg|thumb|links|Die Nederlandse fregat ''Hr. Ms. De Zeven Provinciën''.]]
 
Moderne fregatte dek 'n wye verskeidenheid van skepe. 'n Fregat is gewoonlik tussen 100 en 150 meter in lengte, het 'n bemanning van ongeveer 150-300 mense en 'n waterverplasing van sowat 2000 tot 6000 ton. Hulle word gewoonlik ingespan ter bestryding van [[duikboot|duikbote]] (onder die water), die beskerming van konvooie (op die water) en lugverdediging (opbo die water). Fregatte is, meer as ander skepe, die werkesels van 'n [[vloot]].
 
{{Commonskat|Frigates}}
100 696

wysigings