Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

14 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
’n '''Kwark''' of '''quark''' is ’n elementêre of, meer algemeen, subatomiese [[Deeltjiefisika|deeltjie]]. Daar is ses soorte: vir elke "generasie" van elementêre deeltjies ’n paar. Die drie pare word aangedui deur die [[Engels]]e name ''up'' en ''down''; ''charm'' en ''strange''; ''top'' en ''bottom''. Die eerste een van ’n paar het ’n [[elektriese lading]] van +2/3 [[elementêre lading]], en die tweede een ’n lading van -1/3. Vir elke kwark bestaan ook ’n antikwark, met die teenoorgestelde lading. Kwarke het ’n [[spin (fisika)|spin]] van ±½ en is dus [[fermion]]e. Die bestaan van kwarke is in 1964 voorspel deur die fisikus [[Murray Gell-Mann]], en daarvoor het hy in 1969 die [[Nobelprys]] ontvang.
 
== Voorkoms==