Verskil tussen weergawes van "Standaardmodel"

50 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
*** Fermion
**** Lepton (bv, elektron, muon, tau, neutrino's en hul antideeltjies, dus 3 + 3 + 3 + 3 = 12)
**** Kwark (''upop, downaf, strangevreemd, charmsjarme, bottom''onder, ''top''bo en hul antideeltjies, dus 6 + 6 = 12)
*** Boson (bv. foton, gluon)
** Hadron
*** Meson (bv. pion, kaon) bestaande uit 2 kwarke, dus boson
 
Leptone en kwarke kan in drie [[Generasie (deeltjiefisika)|generasies]] voorkom. Sigbare [[materie]] in die [[heelal]] bestaan egter uitsluitlik uit deeltjies van die eerste generasie: ''up''op- en ''down''af-kwarke en elektrone. Deeltjies van die tweede en derde generasie is onstabiel; hulle verval in ’n breukdeel van ’n sekonde in deeltjies van die eerste generasie, maar kan wel gegenereer word deur botsings van hoë-energie-deeltjies van die eerste generasie.
 
{| class="wikitable" style="margin:1em auto 1em 0; background-color:white;"
| rowspan="2"|Kwarke
|<math>+ 2/3</math>
| ''Up''Op
| align=center| <math>u</math>
| <math>0,003</math>
| Sjarme
| ''Charm''
| align=center| <math>c</math>
| <math>1,3</math>
| ''Top''Bo
| align=center| <math>t</math>
| <math>174</math>
|-
|<math>- 1/3</math>
| Af
| ''Down''
|align=center|<math>d</math>
| <math>0,006</math>
| Vreemd
| ''Strange''
| align=center| <math>s</math>
| <math>0,14</math>
| Onder
| ''Bottom''
| align=center| <math>b</math>
| <math>4,3</math>