Verskil tussen weergawes van "Fundamentele wisselwerking"

term
(Nuwe artikel)
 
(term)
[[Lêer:Elementary particle interactions af.svg|thumb|Bosone dra die vier basiesefundamentele natuurkragtekragte oor.]]
 
In [[natuurkunde]] is daar vier '''fundamentele kragtewisselwerkings''', ook bekend as '''fundamentele kragte'''. Alle kragte volg uit dié vier basiese kragte. In volgorde van afnemende sterkte is dit:
* [[Sterk kernkragwisselwerking]], wat die [[proton]]e en [[neutron]]e in die kern bymekaarhou, oorgedra deur [[gluon]]e
* [[Elektromagnetisme|Elektromagnetiese kragwisselwerking]], wat die [[elektron]]e by ’n [[atoom]] vashou, oorgedra deur [[foton]]e
* [[Swak kernkragwisselwerking]], wat ’n rol speel in verskillende [[radioaktiewe verval|vervalprosesse]], oorgedra deur [[W- en Z-bosone]]
* [[Swaartekrag]], wat materie op groot skaal bymekaarhou, hipoteties oorgedra deur [[graviton]]e
<br>
:{| cellspacing=0 cellpadding=2
!!!Relatiewe magnitude&nbsp;&nbsp;&nbsp;!!Reikwydte
|-
|Sterk kernkragwisselwerking || 10<sup>40</sup> || 1/r<sup>7</sup>
|-
||Elektromagnetiese kragwisselwerking&nbsp;&nbsp; || 10<sup>38</sup> || 1/r<sup>2</sup>
|-
|Swak kernkrag wisselwerking|| 10<sup>15</sup> || 1/r<sup>5 - 7</sup>
|-
|Swaartekrag || 1 || 1/r<sup>2</sup>
|}
 
In teoretiese natuurkunde word probeer om hierdie kragtewisselwerkings te verenig in ’n teorie. Die vereniging van die elektromagnetiese en die swak kragwisselwerking is onomstrede. Die kombinasie van die sterk kragwisselwerking met dié twee kragtewisselwerkings (die "Teorie van die groot vereniging") is goed onderweg, hoewel daar nog geen eksperimentele bewys voor is nie. Die kombinasie van die swaartekrag en die ander kragtewisselwerkings (die "Teorie van alles"), is egter nog steeds problematies omdat swaartekrag deur die [[algemene relatiwiteit]]steorie beskryf word en die ander kragte deur die [[kwantum]]teorie, en hulle is moeilik verenigbaar.
 
<br>[[image:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://nl.wikipedia.org/wiki/Fundamentele_natuurkracht Nederlandse Wikipedia]</small>