Verskil tussen weergawes van "Vlag van Ecuador"

262 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
kNo edit summary
*Geel: Die son en die goud van die voorvaders.
*Blou: Die oseaan en die helder blou lug.
*Rooi: Die bloed wat gevloei het van die helde wat vir hul vaderland en vryheid gesterf het.<ref name="The Flag and The Coat of Arms">{{en}} {{cite web |url=http://www.ecuador.org/nuevosite/informacionecuador_escudo_e.php |title=Die vlag en die wapenskild |accessdate=27 Julie 2010 |publisher=Ecuadoriaanse Ambassade in die Verenigde State}}</ref><ref name="Símbolos Patrios">{{es}} {{cite web |url=http://www.presidencia.gov.ec/ecuador/simbolos-patrios |title=Simbole vnavan die vaderland |accessdate=27 Julie 2012 |publisher=Presidencia de la República del Ecuador }}</ref>
 
=== Variante ===
[[Lêer:Municipal Flag of Ecuador.svg|thumb|Vlag wat op munisipale geboue gebruik word]]
Volgens ''Registro Oficial No. 1272'', ’n dekreet wat op 5 Desember 1900 as wet ingevoer is, is daar twee amptelike ontwerpe van die nasionale vlag. Artikel 2 het die nasionale vlag as die driekleur met die geel baan so hoog soos die rooi en blou baan saam gevestig. Artikel 3 het die nasionale vlag met die wapenskild daarop gevestig en dit word aanbeveel dat hierdie ontwerp deur die weermag, regeringskantore en diplomatieke agente buite Ecuador gebruik word. Hierdie wet het die vlag met die wapenskild as die staatsvlag gevestig maar nie die burgerlike samelewing verbied om dit te mag gebruik nie. Die enigste beperking word in artikel 6 vermeld waar die koopvaardyvloot beperk word tot gebruik van die vlag sonder die wapenskild.<!--<ref name="d1900"/>--> As gevolg hiervan is aanvaar dat hierdie vlag ook die burgerlike vlag is soos wat die gebruik in ander Suid-Afrikaanse lande soos Peru, Bolivia en Argentinië was. Anders as in Ecuador het verskeie van hierdie Suid-Amerikaanse lande hul burgers verbied om die nasionale vlag met die wapenskild te gebruik, of in die geval van Argentinië tot 1985, die vlag met die [[Meison]] in die middel.<ref>{{es}} {{cite web | url = http://www.santotome.gov.ar/index.php?option=com_content&view=article&id=61&Itemid=61 |title=Seremoniële vlag |accessdate=24 Julie 2010 |year=2009 |publisher=Stad van Santo Tome }}</ref> Peru en Bolivia perk steeds die gebruik van die staatsvlag in tot slegs regeringsinstellings en hou die eenvoudige vlag gereserveer vir nasionale feeste soos deur die wet voorgeskryf.<!--<ref>[[:s:Leyes_sobre_simbolos_patrios_peruanos#Simbolos_patrios_en_1950|D.L. 11323 del 31 de Marzo de 1950]]</ref>--><ref>{{es}} {{cite web |url=http://www.mindef.gov.bo/mindef/node/165 |title=Nasionale vlag |accessdate=24 Julie 2010 |publisher=Boliviaanse Ministerie van Verdediging }}</ref> Dit gebeur egter dikwels dat die vlag met die wapenskild dikwels in plek van die eenvoudige vlag gebruik word, veral wanneer dit belangrik is om onderskeid te tref met die [[vlag van Colombia]]. In die geval waar die Colombiaanse koopvaardyvloot op see is word ’n blou en rooi ovaal met ’n wit ster in die middel gebruik.<ref>{{es}} {{cite web |url=http://www.vicepresidencia.gov.co/asiescolombia/bandera.html |title=Geskiedenis van die vlag |accessdate=25 Julie 2010 |year=2008 |publisher=Vise-President van die Republiek van Colombia }}</ref> Artikel 4 van die dekreet van 1900 verbied stadsrade om die nasionale vlag met die wapenskild te gebruik. ’n Spesiale vlag is geskep vir die gebruik van stadsrade: dit is ’n eenvoudige nasionale vlag met wit sterre in ’n sirkelpatroon in die middel van die blou baan. Daar is soveel sterre soos wat daar provinsies in Ecuador is.<!--<ref name="d1900"/>--> Die vlag is egter identies aan dié van Venezuela van 1950 tot 1930 en is soortgelyk aan die huidige vlag van Venezuela waar die sterre in ’n halfmaanpatroon is.<ref name="OntwGesk">{{es}} {{cite web |url=http://www.gobiernoenlinea.gob.ve/venezuela/perfil_evolucion_bandera.html |title=Ontwikkelingsgeskiedenis van die nasionale vlag |accessdate=24 Julie 2010 |year=2006 |publisher=President van die Bolivariaanse Republiek van Venezuela }}</ref>
 
== Ooreenkomste met ander vlae ==
Die vlae van Ecuador, [[Vlag van Colombia|Colombia]] en [[Vlag van Venezuela|Venezuela]] kan elkeen teruggetrek word na die vlag van die volk van Gran Colombia (1819-1830), die kortstondige republiek wat die gebied van al drie lande beslaan het. Die vlag van Gran Colombia is geïnspireer deur die vlag van die Eerste Republiek van Venezuela, die eerste onafhanklike regering van daardie volk. Die vlag van die Venezuelaanse Republiek is geïnspireer die vlag wat vroeër deur generaal [[Francisco de Miranda]] geskep is in sy pogings om onafhanklikheid vir Venezuela te verkry. Hierdie vlag is in 1806 oor die hawe van La Vela in [[Santa Ana de Coro]], [[Venezuela]] vertoon.<ref>{{es}} {{cite web |url=http://www.banrep.gov.co/blaavirtual/revistas/credencial/julio2001/labande.htm |title=Die Colombiaanse vlag |accessdate =27 Julie 2010 |last=Rodríguez |first=Roberto |date=2001-07 |work=Credencial Historia |publisher=Biblioteca Virtual del Banco de la República }}</ref>
 
<!--
AsDie ofvlae 2006van Ecuador, the Ecuadoran flag still shares some similarity with the flags of Colombia anden Venezuela. Allgebruik threeal flagsdrie usedie the yellowgeel, blueblou anden redrooi tricolor,driekleur butmaar thatdit is wherewaar thedie similaritiesooreenkomste endeindig. In a’n decreedekreet passedwat in Colombia1934 in 1934Colombia uitgevaardig is, theis ratiodie ofbane thevasgestel stripesin were’n setverhouding atvan 2:1:1 anden thedie flagvlag ratioin was’n setverhouding atvan 2:3, similarsoortgelyk toaan thedie presenthuidige Ecuadorvlag flagvan Ecuador. However, theDie coatwapenskild ofword armsegter isslegs onlygebruik chargedop invlae thewat middledeur regeringsamptenare of themilitêre flagmagte whengebruik it is used by government officials or by military forcesword.<ref>{{es}} {{cite web | url = http://www.presidencia.gov.co/prensa_new/historia/bandera2.htm | title =Geskiedenis HISTORIAvan DEdie LA BANDERAvlag | accessdate =24 Julie 2010-07-24 | year = 2006 | publisher = President ofvan thedie RepublicRepubliek ofvan Colombia | language = {{es icon}}}}</ref> For Vir Venezuela, the basic design was todie havebasiese allontwerp threeom stripsdie evendrie vertically,bane unlikegelyk thosein ofdie Colombiavertikaal andte Ecuador. Since 1863, Venezuelaanders decidedas todié chargevan theirEcuador flagen with white stars instead of a coat of armsColombia. A coatSedert of1863 armshet wasVenezuela notegter addedbesluit toom thehul nationalvlag flagmet 1954,wit thensterre changedte againversier in 2006plaas tovan add another star and alter the coat of’n armswapenskild. The positionDaar ofis theegter coatdie ofopsie armsom ondie theVenezuelaanse Venezuelanvlag flagmet alsodie differswapenskild fromop Ecuadorte andvertoon. Colombia byIn placing2006 theis armshierdie atvlag theverander verydeur topeen hoistster (left)by sidete ofvoeg theen flagdie insteadwapenskild of ineffens thete centerverander.<ref>{{cite web |Die urlposisie =van http://www.gobiernoenlinea.gob.ve/venezuela/perfil_evolucion_bandera.htmldie |wapenskild titleop =die EvoluciónVenezuelaanse Históricavlag deverskil laook Banderavan Nacionaldié |van accessdateEcuador =en 2010-07-24Colombia |deur yearin =die 2006skildhoek |te publisherwees, =in Presidentplaas ofvan thein Bolivariandie Republicmiddel ofvan Venezueladie | languagevlag.<ref name= {{es icon}}}}<"OntwGesk"/ref>
 
-->
<center><gallery>
Lêer:Bandera de la República de Venezuela 1811.svg | Die Venezuelaanse vlag van 1811
12 848

wysigings