Verskil tussen weergawes van "Haenertsburg"

6 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k (Verplasing van 2 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q3643025)
'''Haenertsburg''' is 'n klein dorp in die [[Limpopoprovinsie]], [[Suid-Afrika]].
 
== Geskiedenis ==
Die dorpie is vernoem na CF Haenert wat saam met sy broer [[goud]] in die heuwels hier ontdek het in 1886. Nadat die nuus versprei het was die dorp die hart van wat as die Woodbrush-goudveld bekend gestaan het. Die vonds was egter binne twee jaar uitgeput.
 
==Distrik==