Verskil tussen weergawes van "Nasionale Bontebokpark"

geen wysigingsopsomming nie
|webblad = [http://www.sanparks.org/parks/bontebok/]
}}
Die '''[[Nasionale Bontebokpark]]''' is in [[1931]] geproklameer om die vinnig kwynende aantal (van 30) [[bontebok]]ke in Suid-Afrika van uitwissing te probeer red. Die park is aanvanklik naby [[Bredasdorp]] aangelê, maar weens aanpassingsprobleme wat die Bontebokkebontebokke ondervind het, is die park later na diesy huidige ligging naby [[Swellendam]] verskuif. Vandag word 'n paar honderd [[bontebok]]ke in die 3,500 hektaar park aangetref. Ander groter soogdiere in die park sluit in [[Kaapse bergkwagga]]s, [[Kaapse grysbok]]ke en [[rooihartbees]]te. Die park grens aan die [[Breederivier (rivier)|Breederivier]].
 
== Fotogalery ==
<gallery>
Breede River PA020053 .JPG|Die Breede[[Breederivier (rivier)|Breederivier]]
P1020831 blaue Kraniche Paradieskranich Anthropoides paradisea.JPG||150px|'n Groep [[bloukraanvoël]]s in die Park
PA020092 Breede River vor Langeberg Mountains.JPG|Breede rivierBreederivier, [[Langeberg]]
</gallery>
 
98 934

wysigings