Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Sutherland is in [[1857]] op die plaas De List as 'n nuwe NG Kerk gemeente gestig en op [[8 November]] [[1858]] is die eerste erwe verkoop. Die dorp is vernoem na ds. [[Henry Sutherland]], predikant van die gemeente op [[Beaufort-Wes]] ten tyde van Sutherland se afstigting in 1855.
 
Danksy sy afgeleë en droë ligging 1 458 meter bo [[seevlak]] staan dit bekend vir sy naghemel, wat tot die klaarste en donkerste ter wêreld behoort en sodoende uiters geskik is vir sterrekundige navorsing.
 
Die Suid-Afrikaanse Sterrewag, wat in [[1972]] sowat veertien kilometer buite die dorp geopen is, was destyds een van die grootste in die suidelike halfrond. Sutherland huisves vandag ook die [[SALT|Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop]] (''Southern African Large Telescope, SALT''), die grootste enkele teleskoop in die suidelike halfrond.
104 461

wysigings