Verskil tussen weergawes van "Waenhuiskrans"

4 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Skakel
k (Verplasing van 5 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q694016)
(Skakel)
}}
 
'''Arniston''' is 'n kusdorpie aan die [[Indiese Oseaan]] in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Die dorpie is vernoem na die ''[[HMS Arniston]]'' wat op 30 Mei 1815 hier gestrand het. Slegs ses van 378 persone aan boord het oorleef. Amptelik is die dorp se naam [[Waenhuiskrans]] na aanleiding van 'n grot soos 'n waenhuis so 2 km suid van die dorp. Arniston is 'n gewilde visvangplek[[visvang]]plek.
 
==Betrokkenheid tydens die Tweede Wêreldoorlog==