Verskil tussen weergawes van "Wet op Naturellengrond"

Afrikaanse naam
k (Htonl het bladsy Natives Land Act van 1913 na Naturellegrond-wet van 1913 geskuif: Afrikaanse naam)
(Afrikaanse naam)
Die ''Natives Land Act'Naturellegrond-wet van 1913''', ook in Engels bekend as die Naturellegrond-wet''Natives Land Act'', was die eerste stuk segregasie-wetgewing wat deur die Unie-Parlement in [[Suid-Afrika]] gepromulgeer is en was 'n hoeksteen van die [[Apartheid]]stelsel tot die 1990's toe dit vervang is met die huidige beleid van grondherverdeling. Die grondeise-stelsel wat na 1994 ingevoer is laat dan ook slegs eise toe wat voortspruit uit gebeure ná die inwerkingstelling van die wet van [[1914]]. Die wet is ingevoer nadat die ''Native Affair Commission'', ook bekend as die Lagden-Kommissie, werksaam tussen [[1903]] en [[1905]] onder voorsitterskap van Sir Geofrey Lagden, 'n parlementêre wet van hierdie aard aanbeveel het. Die Unie-regering het egter nie al die kommissie se aanbevelings geïmplementeer nie en baie minder grond is aan swartmense toegeken as wat nodig sou wees vir volhoubare afsonderlike ontwikkeling.
 
Die wet is aanvaar as deel van 'n beleid van segregasie wat deur die [[Suid-Afrikaanse Party]], onder die leierskap van Generaal [[Louis Botha]] aanvaar is. Dit was daarop gemik om eienaarskap en aankoop van grond deur swartmense in die vier provinsies van die Unie te reguleer. Tevore het die provinsies verskeie beperkings op eienaarskap deur swartmense gehad en die nuwe Unie-regering moes uiteenlopende reëlings konsolideer. In terme van die wet is swartmense se eiendomsreg geweldig ingeperk, op daardie stadium tot slegs 7% van die land.
89

wysigings