Verskil tussen weergawes van "Zabalaza Anargistiese Kommunistiese Front"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
}}
 
Die '''Zabalaza Anargistiese Kommunistiese Front''' ('''ZAKF''', ook bekend as '''ZabFront''' of net as '''Zabalaza''') is ‘n [[Suid-Afrika]]anse [[anargisme|anargistiese]] politieke organisasie, meestal gebaseer in [[Johannesburg]]. Dit was gestig op 1 Mei 2003 as die '''Zabalaza Anargistiese Kommunistiese Federasie''' ('''ZabFed'''). Die woord “zabalaza” beteken “stryd” in [[isiZulu]] en [[isiXhosa]].<ref name="zakf">[http://zabalaza.net/organise/what-is-the-zacf/ What is the ZACF], Zabalaza.net, 7 April 2013</ref> Dit is die mees onlangse in 'n kort reël van anargistiese organisasies in Suid-Afrika wat strek terug strek na die vroeë 1990's.<ref name="struggle">[http://www.struggle.ws/africa/safrica.html Anarchism in South Africa], Struggle Archives, 7 April 2013</ref> Die ZAKF is geaffilieer met die [[Democratic Left Front]] (DLF), maar dit is nie 'n onkritiese lid nie, en dit het bande met ander anargistiese organisasies internasionaal deur die Anarkismo netwerk.<ref name="anarkismo">[http://zabalaza.net/organise/the-anarkismo-network/ The Anarkismo Network], Zabalaza.net, 7 April 2013</ref> Dit werk saam met twee ander organisasies, naamlik die Tokologo Anargistiese Kollektief en die Inkululeko Wits Anargistiese Kollektief.<ref name="marikana">[http://zabalaza.net/2013/01/23/anc-wys-sy-ware-kleure-werkers-vermoor/ ANC wys sy ware kleure! Werkers Vermoor!], Zabalaza.net, 7 April 2013</ref>
 
==Verwysings==
21

wysigings