Verskil tussen weergawes van "Lambertsbaai"

21 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Skakel
k (Verplasing van 4 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q225041)
(Skakel)
 
==Geskiedenis==
Die dorpie is gestig op die plaas Otterdam wat deur Johann Stephan besit was. Die Kaapse regering het die grond gekoop en die eerste erwe is in [[1913]] verkoop. Die dorp is vernoem na sir Robert Lambert, die bevelvoeder van die [[Britse Vloot|Britse vlootbasis]] aan die Kaap in [[1820]], wat opmetings van die see in die gebied gedoen het.
 
[[Voëleiland, Lambertsbaai|Voëleiland]] is 'n gewilde besoekplek vir toeriste. Die eiland is 'n broeiplek van die [[witmalgas]]. Hier word ook jaarliks [[ghwano]] verwyder.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
* [[Nag van die negentiende]], rolprent wat hier verfilm is.
 
== Bronne ==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4
* Padlangs deur Suid-Afrika. 2010 ISBN 978-1-77007-751-5