Verskil tussen weergawes van "Amanzimtoti"

4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Skakel
(Skakel)
(Skakel)
Op [[23 Desember]] [[1985]] het 'n terreurbom in 'n besige sakesentrum ontplof. Vyf mense het gesterf en veertig is beseer. Die [[ANC]] is daarvan beskuldig dat hy die bom as 'n gevolg van sy destydse nuwe strategie, om "sagte" teikens in die land aan te val, daar geplaas het.
 
Deesdae staan Amanzimtoti veral bekend vir sy aangename klimaat en sy goue strande. Die stad is een van die gewildste toeristebestemmings in Suid-Afrika en 'n mekka vir branderplankryers[[branderplankry]]ers. Die strande word deur lewensredders bewaak en is met haainette voorsien om baaiers te beskerm; daarnaas is ook 'n seewater-swembad beskikbaar.
 
== Sien ook ==
112 458

wysigings