Verskil tussen weergawes van "Limpopo"

5 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
(→‎Ekonomie: Skakel)
 
==Besienswaardighede==
Die bekendste toeriste-aantrekkings in Limpopo is die [[Nasionale Krugerwildtuin]], waarvan die noordelike gedeelte in Limpopo geleë is, die [[wêrelderfenisgebied]] van die [[Mapungubwe Nasionale MapungubweparkPark]], die [[Waterberg]]-bergreeks met die Welgevonden-natuureservaat, die warm mineraalbaddens van Warmbad (Bela-Bela) en ook Tshipise, die sogenaamde kulturele dorpe ([[Engels (taal)|Engels]]: ''cultural villages'') van die plaaslike swart volke en die tradisionele stamgebied van die VhaVenda.
 
Die Vendabevolking in die [[Soutpansberg]]-streek en in die gebied van Modjadji, die opvolger van die legendariese Reënkoningin, beskik oor 'n ryk erfenis van legendes en mistiek. Die laaste opvolger van die Reënkoningin is in [[2005]] oorlede. Die heilige meer van die Venda, die Fundudzi-meer, het nog steeds sy eie (vroulike) priester.