Verskil tussen weergawes van "Onderkwark"

12 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
Wetenskap-, wiskundetekens
(Nuwe artikel)
 
(Wetenskap-, wiskundetekens)
Die '''onder-kwark''' of '''b-kwark''' (simbool: b, van die [[Engels]]e ''bottom quark'') is ’n soort [[elementêre deeltjie]]. Dit is ’n [[Generasie (deeltjiefisika)|derdegenerasie]]-[[kwark]], het ’n [[elektriese lading]] van −{{frac|1|3}}&nbsp;e en ’n groot massa van 4&nbsp;200&nbsp;{{val|4200|u=MeV/c<sup>2</sup>c2}}, ’n bietjie meer as vier keer dié van ’n [[proton]].
 
Die onder-kwark is die produk van die verval byna alle [[bo-kwark]]e. Hulle kan self verval in óf ’n [[op-kwark|op-]] of ’n [[sjarme-kwark]] via die [[swak kernkrag|swak krag]]. Hul [[antideeltjie]] is die onder-antikwark of anti-onder), waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het.