Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

31 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
Wetenskap-, wiskundetekens
’n '''Kwark''' of '''quark''' is ’n elementêre of, meer algemeen, subatomiese [[Deeltjiefisika|deeltjie]]. Daar is ses soorte: vir elke "generasie" van elementêre deeltjies ’n paar. Die drie pare word aangedui deur die name op en af; sjarme en vreemd; bo en onder. Die eerste een van ’n paar het ’n [[elektriese lading]] van +{{frac|2/|3}} [[elementêre lading]], en die tweede een ’n lading van -{{frac|1/|3}}. Vir elke kwark bestaan ook ’n antikwark, met die teenoorgestelde lading. Kwarke het ’n [[spin (fisika)|spin]] van ±½{{frac|1|2}} en is dus [[fermion]]e. Die bestaan van kwarke is in 1964 voorspel deur die fisikus [[Murray Gell-Mann]], en daarvoor het hy in 1969 die [[Nobelprys]] ontvang.
 
== Voorkoms==
 
{| class="wikitable "
! Generasie || Swak isospin || Kwark || Naam || Engelse naam || Simbool || Lading (e) || Massa ([[Elektronvolt{{val|u=MeV]].[[Massa-energieverhouding|c<sup>-2</sup>]]c2}})
|-
| rowspan=2|'''1''' || '''+ <sup>{{frac|1</sup>/<sub>|2</sub>}}''' || I<sub>z</sub>=+{{frac|1/|2}} || op || ''up'' || '''u''' || +{{frac|2/|3}} || 1,5 tot 4,0
|-
| ''' − <sup>{{frac|1</sup>/<sub>|2</sub>}}''' || I<sub>z</sub>=−1/−{{frac|1|2}} || af || ''down'' || '''d''' || −1/−{{frac|1|3}} || 4 tot 8
|-
| rowspan=2|'''2''' || ''' − <sup>{{frac|1</sup>/<sub>|2</sub>}}''' || S=−1 || vreemd || ''strange'' || '''s''' || −1/−{{frac|1|3}} || 80 tot 130
|-
| ''' + <sup>{{frac|1</sup>/<sub>|2</sub>}}''' || C=1 ||sjarme || ''charm'' || '''c''' || +{{frac|2/|3}} || 1150 tot 1350
|-
| rowspan=2|'''3''' || ''' − <sup>{{frac|1</sup>/<sub>|2</sub>}}''' || B′=−1 || onder || ''bottom'' || '''b''' || −1/−{{frac|1|3}} || 4100 tot 4400
|-
| ''' + <sup>{{frac|1</sup>/<sub>|2</sub>}}'''||T=1 || bo || ''top'' || '''t''' || +{{frac|2/|3}} || 172&nbsp;500 ± 2300
|}