Verskil tussen weergawes van "Golf van Aden"

Geen grootteverandering nie ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'thumb|right|300px|Kaart wat die Golf van Aden aandui. Die '''Golf van Aden''' (Arabies: خليج عدن) 'n deel van die Arabie...')
 
[[Lêer:Locatie Golf van Aden.PNG|thumb|right|300px|Kaart wat die Golf van Aden aandui.]]
 
Die '''Golf van Aden''' ([[Arabies]]: خليج عدن) 'n deel van die [[Arabiese See]]. Dit is tussen [[Jemen]] aan die suide van die [[Arabiese Skiereiland]] en die lande [[DjiboutiDjiboeti]] en [[Somalië]] in die [[Horing van Afrika]] geleë.
 
Die Golf van Aden is met die ''Bab-el-Mandeb'' (poort van trane) met die [[Rooi See]] verbind, wat opsig self deur die [[Suezkanaal]] aan die [[Middellandse See]] verbind is. Dit vorm 'n belangrike seestraat wat skeepvaart tussen die [[Middellandse See]] en die [[Indiese Oseaan]] moontlik maak. Belangrike hawestede wat hier voorkom is: [[DjiboutiDjiboeti (stad)|Djibouti]] in die gelyknamige land DjiboutiDjiboeti, [[Bosaso]] in Somalië, en [[Berbera]] en [[Aden (stad)|Aden]] in Jemen.
 
As gevolg van die relatief lae vlak van besoedeling<ref>[http://www.unep.ch/regionalseas/main/persga/redthreat.html [[UNEP]] - regional seas - Red Sea & Gulf of Aden: Threats]</ref> is die water ryk aan vislewe en kom verskeie koraalriwwe hier voor.
 
[[Kategorie:Seë van die Indiese Oseaan]]
[[Kategorie:Geografie van DjiboutiDjiboeti]]
[[Kategorie:Geografie van Jemen]]
[[Kategorie:Geografie van Somalië]]