Verskil tussen weergawes van "Driebeenresies"

44 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:USMC-090605-M-2664B-378.jpg|thumb|300px|Driebeenresies word gehardloop.]]
 
'''Driebeenresies ''' is 'n speletjie wat tydens boeresport gespeel word. 'n Span bestaan uit twee deelnemers wat se een been aan mekaar vasgemaak is. As die fluitjie blaas word daar so vinnig moontlik met drie bene na die wenstreep gehardloop. Die span wat eerste by die wenstreep opdaag wen. Die spel bevorder spanwerk en koördinasie.
 
== Sien ook ==