Verskil tussen weergawes van "Stereotipe"

3 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
(Skakels)
(→‎Gauteng: Skakel)
 
====Gauteng====
* '''[[Gauteng]]''' - (Vaalpense, Transvalers) ook bekend as “Gangster’s Paradise” of “Resident Gauteng” en “Skolliewood” vir sy rolprentbedryf. Digbevolk, met hoë armoede en geweldsmisdaad. Stowwerige mynhope. Die grootste internetgebruikers van die land is hier gekonsentreerd. Meer materialisties-ingesteld, swierig en afsydig. Ryk inwoners word gewoonlik uitgebeeld met luukse onprakties-swart BMW’s of Mercedes-Benze op 'n kokende somersmiddag in 'n Toskaanse villa of glaskasteel, is kosmopolitanisties en hou van rondrits. Word as optimisties uitgebeeld. In hierdie gedeelte van die land word die Afrikaner altyd verregs uitgebeeld. 4x4-naweke en 'n aktiewe leefwyse vorm die kern van hul vrye tyd.
: * [[Pretoria]]: die Jakarandastad, Voortrekkerstad, ligging van die Uniegebou en ''Binneland Kliniek''. Praat met 'n oorronde aksent.
: * [[Johannesburg]]: kosmopolitanisme, mynboustad en betogings, SAUK se hoofkantore in Auckland Park, Brixton-toring.
 
====KwaZulu-Natal====