Verskil tussen weergawes van "Maryland"

12 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(sjabloon korreksie)
Volledige naam = Deelstaat van Maryland|
Flag = Flag of Maryland.svg|
Flaglink = [[FlagVlag ofvan Maryland]] |
Seal = Maryland-StateSeal.svg|
Kaart = Map of USA MD.svg |
Goewerneur = Martin O'Malley (D)|
Luitenant-Goewerneur = Anthony G. Brown (D)|
Poskantoor = MD |
Rang = 42<sup>ste</sup> |
Totaal = 32&nbsp;133 |
|Laerhuis = Huis van Afgevaardigdes
|Senatore = Barbara Mikulski (D)<br>Ben Cardin (D)
|Poskantoor = MD |
|ISOCode = US-MD
|Webwerf = www.maryland.gov
}}
 
'''Maryland''' ([[Engels]]: ''State of Maryland'') is 'n [[VSA-deelstaat|deelstaat]] in die [[Middel-Atlantiese gebied]] van die [[Verenigde State van Amerika]]. Dit was die sewende deelstaat om die [[Grondwet van die Verenigde State]] te bekragtig ([[1787]] in [[Philadelphia]], [[Pennsilvanië]]). Die hoofstad is [[Annapolis]] en die grootste stad is [[Baltimore]]. Dit het 'n bevolking van omtrent 5,8 miljoen en 'n oppervlakte van 12&nbsp;407 vierkante kilometer. Maryland word in die noorde deur Pennsylvanië, in die ooste deur [[Delaware]], in die suide deur [[Virginië]], en in die weste deur [[Wes-Virginië]] begrens. Die [[Atlantiese Oseaan]] lê in die suide.
 
Maryland was oorspronklik 'n Britse kolonie, en was een van die dertien kolonies wat teen die Britse kroon opgestaan het.
95 042

wysigings