Verskil tussen weergawes van "F.F. Odendal"

2 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Prof. '''Francois Frederik Odendal''' (1926-2013) was 'n [[Afrikaans]]e [[taalkunde|taalkundige]] en leksograafleksikograaf. Hy was die eerste hoogleraar in Afrikaanse taalkunde aan die [[Randse Afrikaanse Universiteit]] en was van 1971 tot 2005 die hoofredakteur van die [[Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal]] (HAT).
 
Odendaal was dekades lank 'n lid, en later ook die voorsitter, van die [[Taalkommissie]], die liggaam wat verantwoordelik is vir die opstel van die [[Afrikaanse Woordelys en Spelreëls]]. In 1984 het die Taalkommissie onder sy voorsitterskap die vertalende ''Lys van klassieke eiename'' gepubliseer.