Verskil tussen weergawes van "F.F. Odendal"

108 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| nasionaliteit = [[Suid-Afrika]]
| beroep = Taalkundige, leksograaf
| bekend = Outeur van die [[HAT]]
| salaris =
| termyn =
| handtekening =
}}
[[Lêer:HAT tweede uitgawe vierde druk 1984.png|thumb|links|'n HAT met Odendal se van op die rugkant.]]
 
Prof. '''Francois Frederik Odendal''' (1926-2013) was 'n [[Afrikaans]]e [[taalkunde|taalkundige]] en leksikograaf. Hy was die eerste hoogleraar in Afrikaanse taalkunde aan die [[Randse Afrikaanse Universiteit]] en was van 1971 tot 2005 die hoofredakteur van die [[Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal]] (HAT).