Verskil tussen weergawes van "Provinsies van Suid-Afrika"

geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 40 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q191093)
# [[Wes-Kaap]] ([[Kaapstad]])
# [[Noord-Kaap]] ([[Kimberley]])
# [[Oos-Kaap]] ([[BishoBhisho]]/Bhisho)
# [[KwaZulu-Natal]] ([[Pietermaritzburg]])
# [[Vrystaat]] ([[Bloemfontein]])
# [[Noordwes]] ([[MafikengMahikeng]])
# [[Gauteng]] ([[Johannesburg]])
# [[Mpumalanga]] ([[Nelspruit]]/Mbombela)
# [[Limpopo (provinsie)|Limpopo]] ([[Pietersburg]]/Polokwane)
== Grense ==
Die grense van al die provinsies behalwe die Wes-Kaap en Vrystaat is deur die 12de wysiging van die [[Grondwet van Suid-Afrika|Suid-Afrikaanse grondwet]] verander in Desember [[2005]]. Die grootste verandering is tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap ([[Matatiele]]), Gauteng en Noordwes (Khutsong) en Limpopo en Mpumalanga (Sekhukhuniland).
 
== Bevolking ==
83 344

wysigings