Verskil tussen weergawes van "F.F. Odendal"

121 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Naudefj het bladsy F.F. Odendaal na F.F. Odendal geskuif)
[[Lêer:HAT tweede uitgawe vierde druk 1984.png|thumb|regs|'n HAT met Odendal se van op die rugkant.]]
 
Prof. '''Francois Frederik Odendal''' (1926-2013) was 'n [[Afrikaans]]e [[taalkunde|taalkundige]] en leksikograaf. Hy was die eerste hoogleraar in Afrikaanse taalkunde aan die [[Randse Afrikaanse Universiteit]] en was van 1971 tot 2005 die hoofredakteur van die [[Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal]] (HAT).<ref>[http://www.stellenboschwriters.com/odendalf.html Biografie op stellenboschwriters.com], besoek op 11 April 2013</ref>
 
OdendaalOdendal was dekades lank 'n lid, en later ook die voorsitter, van die [[Taalkommissie]], die liggaam wat verantwoordelik is vir die opstel van die [[Afrikaanse Woordelys en Spelreëls]]. In 1984 het die Taalkommissie onder sy voorsitterskap die vertalende ''Lys van klassieke eiename'' gepubliseer.
 
Hy het ook 25 jaar lank op die destydse komitee vir taaladvies van die [[SAUK]] gedien, waar hy 'n bydrae tot onder meer nuutskeppings gelewer het.
 
OdendaalOdendal is op Saterdag [[6 April]] [[2013]] in [[Kaapstad]] oorlede.<ref>[http://praag.co.za/index.php/nuus-magazine-402/afrikaanse-nuus-magazine-401/13311-afrikaans-verloor-n-groot-gees.html Afrikaans verloor 'n groot gees ], [[PRAAG]], 10 April 2013</ref>
 
== Bibliografie ==