Verskil tussen weergawes van "Michiganmeer"

76 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Verbeter
(Nuwe artikeltjie)
 
(Verbeter)
[[Beeld:Great Lakes Lake Michigan.png|thumb|100px|left|[[Michiganmeer]] ]]
 
Die '''Michiganmeer''' is geleë in [[Noord-Amerika]] en is die tweede grootste meer van die [[Groot Mere]]. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 58,000 km<sup>2</sup> met 'n volume van 4,9000 km<sup>3</sup>. Dit is die enigste van die groot mere wat net in [[Amerika]] is; die ander grens almal aan [[Kanada]].