Verskil tussen weergawes van "Utrecht (munisipaliteit)"

geen wysigingsopsomming nie
'''Utrecht''' is die hoofstad van die [[Nederland]]se provinsie [[Utrecht (provinsie)|Utrecht]]. Utrecht lê sentraal in Nederland. Utrecht het ook 'n [[Eredivisie]] [[sokker]]span ([[FC Utrecht]]) en 'n [[universiteit]] (die [[Universiteit Utrecht]]).
 
In die tyd van die [[Romeinse Ryk]] was die stad as castellum Traiectum beken.
 
{{Saadjie}}
78

wysigings