Verskil tussen weergawes van "Lokomotief"

12 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
[[Lêer:Planet replica.jpg|thumb|regs|'n Namaaksel van die ''Planet'', 'n vroeë stoomlokomotief wat vanaf [[1830]] deur die Britse spoorwegmaatskappy ''Liverpool and Manchester Railway (LMR)'' gebruik is]]
[[Lêer:SAR Class 19E 19-011.jpg|thumb|regs|'n [[Suid-AfrikaanseAfrika]]anse elektriese Klas 19E-lokomotief wat vragwaens op die ''Coalink''-spoorlyn tussen [[Ermelo]] en [[Richardsbaai]] trek]]
'n '''Lokomotief''' is 'n spoorgebonde, selfaangedrewe voertuig wat gebruik word om passasiers- of vragtreinwaens te trek, terwyl dit self geen kapasiteit het om vraglas of passasiers te vervoer nie. Die naam lokomotief het sy oorsprong in die Nieu-Latynse term ''loco motivus'' ("van 'n plek wegbeweeg") wat vir die eerste keer in die vroeë [[19de eeu]] gebruik is om 'n onderskeiding tussen mobiele en stasionêre [[stoomenjin]]s te maak.
 
105 071

wysigings