Verskil tussen weergawes van "Ambrose Lomax"

3 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q4741819)
Hy was 'n aantreklike man met blink oë en 'n groot snor, gewoonlik geklee in 'n tweedpak met 'n paisleydas. Kenmerkend van hom was sy swygsaamheid, want tensy dit nodig was, het hy nooit gepraat nie. Sy enigste tydverdryf was gholf.
 
Hy trou op [[5 Mei]] [[1904]] met Ellen Augusta Dodd, dogter van eerw. Douglas Dodd van [[Molteno]]. Van hul agt kinders het drie seuns as geneesheer en 'n vierde as apteker gekwalifiseer. Lomax asese broer was [[John Lomax]].
 
==Bekende uitvoerprodukte==
84 930

wysigings