Verskil tussen weergawes van "Amerikaanse Gewapende Magte"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''VS Gewapende Magte''' (''Eng: United States Armed Forces'') is die gewapende magte (of weermag) van die [[Verenigde State van Amerika]]. Dit bestaan uit die [[Amerikaanse Leër]], U.S. Navy [[Amerikaanse Vloot]]), [[Amerikaanse Seesoldate-korps]], USAF ([[Lugmag]]), en die [[United States Coast Guard|Kuswag]].
 
Amerika het 'n sterk tradisie van siviele beheer oor hul weermag. Die [[President van die Verenigde State|President]] is die weermag se opperhoof, en help om militêre beleid te vorm saam met die [[Verenigde State se Departement van Verdediging]] (DoD). Die DoD se hoof is die [[V.S. Sekretaris van Verdediging]], wat 'n siviele persoon en kabinetslid is. Die Sekretaris van Verdediging is tweede-in-bevel van alle militêre magte, nét na die President, en dien as die hoofassistanthoofassistent van die President in alle verdedigingsake.
 
===Personeel in elke gevegskomponent===
|'''Komponent'''||'''Militêr'''||'''Onderoffisier'''||'''Offisier'''||'''Vroulik'''||'''Siviel'''
|-
|[[Lêer:United States Department of the Army Seal.svg|25x25px]] [[United States Army]]||541,291||438,670|| 98,126|| 75,507||299,644
|-
|[[Lêer:USMC logo.svg|25x25px]] [[United States Marine Corps]]||195,338||173,474||21,864|| 13,493|| 20,484
|-
|[[Lêer:US-DeptOfNavy-Seal.svg|25x25px]] [[United States Navy]]||317,237||260,253||52,546||51,385||179,293
|-
|[[Lêer:Seal of the US Air Force.svg|25x25px]] [[United States Air Force]]||333,772||265,519||64,290||63,310||174,754
|-
|[[Lêer:US-CoastGuard-Seal.svg|25x25px]] [[United States Coast Guard]]||42,357|| || || 6,790|| 7,057
|- style="background:gray; color:black"
|'''Totaal Aktief'''||'''1,429,995'''||'''1,137,916'''||'''236,826'''||'''210,485'''||'''688,628'''
100 343

wysigings