Verskil tussen weergawes van "Papiaments"

3 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Bonaire is 'n deel van Karibies Nederland)
k
}}
 
'''Papiaments''' (''Papiamentu'') is 'n [[taal]] wat deur die bewoners van die [[ABC-Eilande]] ([[Aruba]], [[Bonaire]] en [[Curaçao]]) gepraat word. Papiaments (in Afrikaans) of Papiamento is 'n kreool van [[Portugees]]<ref>{{cite book|last=Baptista|first=Marlyse|title=On the development of nominal and verbal morphology in four lusophone creoles (seminar presentation given 6 November 2009, University of Pittsburgh)|year=2009}}</ref> wat deur verskillende tale soos [[Nederlands]], [[Engels]], [[Spaans]] en Afrikatale beïnvloed is. AlElke die eilandeeiland het 'nsy eie variant van die taal.<ref>{{cite news|url=http://www.nytimes.com/2010/07/05/world/americas/05curacao.html|title=Willemstad Journal: A Language Thrives in Its Caribbean Home|work=[[The New York Times]]|first=Simon|last=Romero|date=2010-07-05}}</ref><ref>[http://transdict.com/languages/papiamento.html]</ref>
 
In 2000 het 59&nbsp;984 mense op Aruba aangedui dat hulle tuis Papiaments praat (69,4% van die bevolking) en in 2001 was dit 106&nbsp;054 mense op Curaçao gewees (81,2%) en 8&nbsp;059 op Bonaire (74,7%). In Nederland is daar moontlik 'n verdere 50&nbsp;000 tot 60&nbsp;000 sprekers wat die taal tuis praat. In totaal verstaan ongeveer 250&nbsp;000 mense hierdie taal.
84 200

wysigings