Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

39 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Verbeter
'''Arizona''' (Engels: ''State of Arizona'') is 'n deelstaat in die suidweste van die [[Verenigde State van Amerika]]. Die hoofstad en grootste stad is [[Phoenix, Arizona|Phoenix]] (wat ook die vyfde grootste stad in die [[VSA]] is).
 
Arizona het 'n oppervlakte van 295 254 vierkante kilometer en 'n bevolking van 6,4 miljoen. Dit word in die noorde deur [[Utah]], in die ooste deur [[Nieu-Mexiko]], in die suide deur [[Meksiko]] (deelstate: [[Sonora]] en [[Baja-Califonia]]), en in die weste deur [[Nevada]] en [[Kalifornië]] begrens. Arizona is bekend vir sy woestynklimaat met baie warm somers en gematigde winters. Die Grand Canyon, waaedeur die [[Coloradorivier]] vloei, wat in die noordoostelike hoekie van die staat lê, word as een van die sewe wonders van die wêreld beskou.
 
Arizona is die 48ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Sy bynaam is ''The Grand Canyon State''.
104 582

wysigings