Verskil tussen weergawes van "Slag van die Falkland-eilande"

Korrekte spelling
k (Verplasing van 26 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q160011)
(Korrekte spelling)
== Agtergrond ==
[[Lêer:Falklandschlacht.jpg|thumb|links|Die Slag van die Falkland-eilande.]]
Na die [[Slag van Coronel]] op [[1 November]] het die Duitse Admiraal, Von Spee, nog 'n maand lank in die [[Stille Oseaan]] vertoef voor hy om [[Kaap HoringHoorn]] gevaar het. Op pad terug na die [[Atlantiese Oseaan]] besluit hy om ook 'n aanval te loods op die Falkland-eilande. Na Coronel het die Britse opperbevel versterkings, die ''[[HMS Invincible]]'' en die ''HMS Inflexible'', na die area te stuur. Die twee skepe vertrek op [[11 November]] vanaf [[Devonport]], [[Engeland]] en arriveer by die Falkland-eilande op [[7 Desember]]. Hier ontmoet hulle die kruisers ''HMS Carnavon'', ''HMS Kent'' en ''HMS Cornwall'' en ligte kruisers ''HMS Glasgow'' en ''HMS Bristol''.
 
== Die slag ==