Verskil tussen weergawes van "Arkansas"

Geen grootteverandering nie ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Arkansas''' ([[Engels]]: ''State of Arkansas'') is 'n [[VSA -deelstaat|deelstaat]] in die suidooste van die [[Verenigde State van Amerika]] met omtrent 2,9 miljoen inwoners. Sy hoofstad en grootste stad is [[Little Rock]]. Arkansas is die 25ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Dit word in die noorde deur [[Missouri]], in die ooste deur [[Tennessee]] en [[Mississippi]], in die suide deur [[Louisiana]], en in die weste deur [[Oklahoma]] en [[Texas]] begrens.
 
Arkansas se bynaam is ''Die Natuurlike Staat'' (Engels: "''The Natural State''").
91 172

wysigings